News Item:
(Category: Misc)
Posted by Webmaster
Tuesday 26 February 2008 - 12:06:49

[html]

Welkom by Jakaranda Grafstene

Ons beskik oor 'n katalogus met 'n volledige reeks ontwerpe. Indien daar in die begraafplaas 'n ontwerp is waarvan u hou, kan u aan ons die grafnommer verskaf waarop ons u van 'n kwotasie kan voorsien.

Ons produkte word slegs van uitvoergehalte graniet vervaardig en is skriftelik vir 30 jaar gewaarborg.

Welcome to Jacaranda Memorials

We have a catalogue with a full range of designs. If there is a design in the cemetery that you like and you could provide us with the grave number in advance, we shall be able to give you a quotation for it.

Our products are exclusively made from export quality granite and are guaranteed in writing for 30 years.

Vir enige navrae kontak / For enquiries contact

Estelle Van Dyk 082 552 4657
 
proteagrafstene@gmail.com
 
Johan jcgreen@vodamail.co.za